Главная / Категории / Публицистика / Биографии и Мемуары

C'est la vie. Lanie van Reenen

Купить Cest la vie
  • Тип: Текст
  • Автор: Lanie van Reenen
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624056195
  • Страниц: 275
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

&quot;Meesleurend, hartseer en snaaks … vol vonkel." –&#160;Marita van der Vyver <br/> Toe die bekende ontwerper Lanie van Reenen al haar spaargeld en energie in &apos;n kasteel in Aubusson ingooi, het haar vriende gewaarsku dis onwys. Maar Lanie was besiel. Sy het haar Franse kasteel liefderyk herstel en die «beste boetiekhotel in die streek» geskep. <br/> Die opening val egter saam met persoonlike en internasionale tragedie: die w?reldwye finansi?le krisis, en &apos;n ernstige ongeluk wat Lanie se eks-man in &apos;n koma laat. Boonop dreig die beleggers om haar hotel van Kaapstad af te bestuur. <br/> Dan is daar die kwaai brandweerbaas en die Franse burokrasie om mee rekening te hou, die uittartende kamerbediende, ander eksentrieke hotelpersoneel, die ongewone bure en Franse vriende. <br/> Lanie se kleurryke vertelling raak aan die diep hartseer wat voluit leef kan meebring, maar ook aan die ekstase van jou drome nastreef. Al is dit &apos;n vet kans wat jy vat…

Рады Вам также предложить