Главная / Категории / Фэнтези / Ужасы и Мистика

Vloek. Rudie van Rensburg

Купить Vloek
  • Тип: Текст
  • Автор: Rudie van Rensburg
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780795801983
  • Страниц: 379
  • Язык: Африкаанс
1290.76 руб.
Отложить

In Rudie van Rensburg se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. Slagyster eindig waar hy op vlug gaan n? hy geld gesteel het waarop in ’n dwelmsaak beslag gel? is. In Vloek is Carl terug. N? ’n dekade word hy skielik gevrywaar van vervolging. Hy kan terugkom na SA – sy bannelingstatus uitgewis, maar teen ’n prys. “Ons vergeet van jou sondes in ruil vir ’n teenprestasie,” s? sy nuwe werkgewer. Hy moet ’n saak van internasionale belang help ontrafel – een wat met lyke besaai l?. Carl se polisiedae l? ver in die verlede. Nou sal hy sy skadukant finaal moet afskud en weer soos ’n volbloedspeurder redeneer om di? saak saam met ’n spul rookies op te los. Sal di? berugte rokjagter ook die versoeking weerstaan om betrokke te raak by ’n beeldskone kollega? En dan is daar die neo-Nazi uit Carl se verre verlede. Gevul met die “heilige krag van die F?hrer” is hy vasbeslote om wraak te neem op die man wat hom agter tralies laat beland het.

Рады Вам также предложить