Главная / Категории / Зарубежная литература / Зарубежные стихи

[vii]. Gilbert Gibson

Купить [vii]
  • Тип: Текст
  • Автор: Gilbert Gibson
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624058854
  • Страниц: 30
  • Язык: Африкаанс
835.19 руб.
Отложить

Sewe is die getal van heiligheid, van voltooiing en vervulling, ’n volmaakte sirkel. Gilbert Gibson se vierde digbundel is ’n konfrontasie met die simboliese lading van hierdie getal, ’n woordestryd teen die wete dat voltooiing die einde beteken, dat volmaaktheid noodwendig ook die dood impliseer. Die verse verbeeld konkreet dat die po?sie begin waar taal verbrokkel; dat die letterkunde juis ontspring uit die verbystering van sinne.

Рады Вам также предложить