Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Vier seisoene kind. Wilna Adriaanse

Купить Vier seisoene kind
  • Тип: Текст
  • Автор: Wilna Adriaanse
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624051756
  • Страниц: 443
  • Язык: Африкаанс
1290.76 руб.
Отложить

Die woord “weduwee” is ’n verdrietige woord, ’n toestand waarmee sy haarself met moeite vereenselwig. Maar hier waar Cato in die vliegtuig sit, is dit ongelukkig haar werklikheid. Haar man is dood, ’n skamele drie jaar n? hul troue. Sy is op pad terug Stellenbosch toe, waar Kristina en Ben nog is. En Marcus en Helen net om die draai in Kaapstad woon. Haar ondersteuningsnetwerk. Of dit so ’n goeie plan is om terug te gaan na die plek waar sy vir Neil ontmoet het, weet sy nie, maar in di? stadium wil sy n?rens anders wees nie. Veral nie alleen in Londen nie. ?rens tussen die tyding van die motorongeluk, die blyke van waardering, die roudiens en die werklikheid van ’n le? plek langs haar in die bed, het sy die Cato wat sy geken het, verloor. En in haar plek ’n bang vreemdeling gevind.In Stellenbosch wag nie net haar vriende op haar nie, maar ook die gewilde Big Pink-teaterrestaurant. Hoe sy kans gesien het om di? onderneming te koop, weet sy nie, en wens dis net ’n nare droom. Dit help ook nie dat die vreemdeling langs haar op die vliegtuig vir haar s? daar bestaan nie iets soos beter dae nie…

Рады Вам также предложить