Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Veldiep. Fanie Viljoen

Купить Veldiep
  • Тип: Текст
  • Автор: Fanie Viljoen
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624085386
  • Страниц: 152
  • Язык: Африкаанс
759.27 руб.
Отложить

Amber is onseker van haar voorkoms. Is sy mooi? Sy maak 'n anonieme youtube-video waarin sy mense vra om haar voorkoms te beoordeel, maar dit beland per ongeluk op haar facebookblad. Tim is gewild, maar sy meisie het hom sopas afges? vir een van die rugby-ouens. 'n Toevallige ontmoeting in die skadu's van die landgoed waar hulle albei woon, lei tot 'n ongewone vriendskap, maar sal Amber die moed h? om haar spoke te konfronteer? En sal Tim die skadu-meisie se ware skoonheid kan raaksien?

Рады Вам также предложить