Tweegevreet. Zirk van den Berg
- Тип: Текст
- Автор:
- Издательство: Ingram(2020)
- ISBN: 9780795709708
- Страниц: 313
- Язык: Африкаанс
880.75 руб.
Отложить
- Описание
- Фрагмент
In Julie 1905 kry Siegfried Bock van die Kaiserliche Landespolizei te kampe met ’n plaaslike boer se grudood, spoke uit sy verlede en ’n Berlynse besoeker wat ’n dodelike wrok koester. Hy worstel met Duits-Suidwes-Afrika se onstuimige politiek en ongenaakbare natuur. As hy geregtigheid wil laat se?vier, moet hy d?t, asook strominge in sy eie gemoed, te bowe kom. Tweegevreet bied, soos sy voorganger Die vertes in, spanning ?n stof tot nadenke.