Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Trompie die reisiger (#21). Topsy Smith

Купить Trompie die reisiger (#21)
  • Тип: Текст
  • Автор: Topsy Smith
  • Издательство: Ingram(2020)
  • Серия: Trompie
  • ISBN: 9780798154116
  • Страниц: 120
  • Язык: Африкаанс
533.77 руб.
Отложить

Trompie beland in groot moeilikheid as hy ’n nuwe mikstok vir sy kettie wil maak en ’n saag uit sy pa se verbode werkskamer gaan gaps. Maar dan skryf hy in vir ’n kompetisie van ’n koejawelfabriek wat ’n “tipiese Suid-Afrikaanse seun” soek. Die prys vir die wenner en ’n maat van sy keuse, is ’n reis in ’n vliegtuig na Kaapstad ?n Durban, met boonop nog ekstra sakgeld ook! Die vraag is net: sal Trompie ooit as die wenner gekies word, en ?s hy wen, watter een van sy maats moet hy kies om saam te neem op hierdie wonderlike reis?

Рады Вам также предложить