Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Spore in die Arep. Marie Reyneke

Купить Spore in die Arep
  • Тип: Текст
  • Автор: Marie Reyneke
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798153508
  • Язык: Африкаанс
686.28 руб.
Отложить

Sommer van die begin af gebeur snaakse dinge op die plaas Arep, in die Klein Karasberge, waar ses jongmense vir die herfsvakansie kamp. Uschi von Kritzner, ’n Duitse meisie, gaan met behulp van haar e-posvriend, Wessel de Lange, na Namibi? om na die graf van haar oupagrootjie, wat in die Duits-Nama oorlog op Arep gesneuwel het, te soek. Jurgen, die plaaseienaar se seun, het sy hande vol om almal tevrede te hou, en Lukas, Namakleinseun van oorlede Frik Visioen wat vir jare op die plaas gewerk het, is besig om almal vir die gek te hou – of dra hy ’n lastige geheim met hom saam? Toe die Arep eindelik sy geheime prysgee, is dit veel anders as waarop hulle gereken het.

Рады Вам также предложить