Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Son op die horison. Susanna M. Lingua

Купить Son op die horison
  • Тип: Текст
  • Автор: Susanna M. Lingua
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624056034
  • Страниц: 220
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Sy lippe eis hare op in ’n soen wat haar hoog op die wolke deur die lug laat sweef. Verena gee haar volkome oor aan die oomblik. Maar die wete dat sy nooit weer sy stem sal hoor nie, ruk soos ’n tornado aan haar hart. As sy tog maar net weer kan sien . . . Want ’n man kan die stem van ’n engel h? en nogtans ’n duiwel wees. Hoe kan sy die hooghartige, ongeduldige, onweerstaanbare Duarte, hertog van San di Rago, peil of vertrou terwyl sy in ’n stikduister doolhof rondtas?

Рады Вам также предложить