Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Somersneeu. Helene de Kock

Купить Somersneeu
  • Тип: Текст
  • Автор: Helene de Kock
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798165778
  • Страниц: 530
  • Язык: Африкаанс
1214.83 руб.
Отложить

Hoe lank neem dit om die lewe baas te raak? So wonder Rouke Bruwer meermale. Hy en sy boesemvriende, die neefs Robert en Brett van Coller, takel die lewe elk op ’n eiesoortige manier. Vars uit matriek, is die uitdagings legio. Die vroue in hul lewe, die passievolle, byna magiese Karina Kirstein en die skone Julia, vind saam met hulle uit dat die lewe tegelyk wonderbaarlik soet en bitterlik kompleks is. <br/> Deur die jare worstel hulle, en veral Rouke, ook met die pynlike vraag: Kan mens, as jy ver weggegaan het, ooit weer terugkom? Daarby mors Afrika dikwels met van sy mooiste kinders . . . <br/> ’n Meesleurende sage wat veel s? oor die kompleksiteit van die liefde.

Рады Вам также предложить