Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Sh?ri. Sh?ri Brynard и др.

Купить Sh?ri
  • Тип: Текст
  • Авторы: Shéri Brynard, Colleen Naudé
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780796320315
  • Страниц: 232
  • Язык: Африкаанс
911.12 руб.
Отложить

Sh?ri Brynard is gebore met Downsindroom. Dokters het haar ma maar min moed gegee, maar vandag, 35 jaar later, is Sh?ri 'n lewendige jong vrou met 'n menigte avonture op haar kerfstok. Sy het vir Oprah ontmoet, hand geskud met die president en by internasionale konferensies opgetree. Sh?ri was ook te sien in Binnelanders. Hier vertel sy openhartig van die harsteer en die vreugdes van haar merkwaardige lewe. Haar ma, Susette, deel ook h??r kant van die storie as ouer. Hierdie boek vertel die verhaal van 'n buitengewone vrou wat danksy harde werk, wilskrag, deursettingsvermo? – en 'n diepe afhanklikheid van God – haar lewe voluit leef.

Рады Вам также предложить