Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Satyn Omnibus 1. Marijke Greeff

Купить Satyn Omnibus 1
  • Тип: Текст
  • Автор: Marijke Greeff
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624053927
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

In Marijke Greeff se Een keer in ’n leeftyd l? Alexandra se w?reld aan skerwe. Ure nadat sy met Neil getroud is, beland hulle in ’n ongeluk en verloor hy sy sig. Om die lewe vir haar nog moeiliker te maak, verskyn Maria, ’n beeldskone ouer en ervare vrou, op die toneel en probeer haar bes om Neil af te rokkel. In Vita du Preez se Hartsake is Linka ontsteld wanneer die plaas Njala, wat sy nog altyd as haar geboortereg beskou het, aan Ryk Hattingh toegeslaan word. Di? man is boonop besonder sexy, ’n regte haan onder die henne. En in Ettie Bierman se Vlinder teen die ruit neem Surita haar voor om alle mans uit haar lewe en uit haar hart te verban. Maar dan raak sy op Hendro, haar swaer, verlief . . . Of is dit Douw, die man met die “sjokolade-stem”, wat haar lewe in ’n nuwe rigting gaan dwing?

Рады Вам также предложить