Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Sarah du Pisanie Omnibus 11. Sarah du Pisanie

Купить Sarah du Pisanie Omnibus 11
  • Тип: Текст
  • Автор: Sarah du Pisanie
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624072867
  • Страниц: 584
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

In Liefde per dosyn moet musiekonderwyseres Christa van Graan teen haar sin op ʼn afgele? plaas gaan skoolgee. Dis nie die elf seuns vir wie sy klasgee wat haar pla nie, maar eerder die baas van die plaas, baron Von Leipsig, wat haar teen die bors stuit. Sou hy haar n? al die jare onthou? En is hy steeds so ʼn gemene buffel? In Waar die Suiderkruis hang pak agtienjarige weesmeisie Katrien Kruger die lang, gevaarlike pad Duitswes toe saam met die Liebenberg-gesin aan. Vandat sy vir hulle begin werk het, het die Liebenbergs soos familie geword. Dis net aan Faan, die middelste Liebenberg-seun, wat Katrien nie as ʼn broer wil dink nie. Maar hy het net o? vir Helena Pretorius met haar verfynde afrondingskoolmaniertjies. In ʼn Vrou vir Herman soek beesboer Herman van Rensburg ʼn vrou soos sy ouboet s’n – Magriet wat sy voete onder hom uitgeslaan het. In die Boland leer hy die jong perde-afrigter Estie ken en geniet haar geselskap, maar dis die toekomstige eienares van die plaas waarop hy tydelik werk kry, Leana met die gesofistikeerde maniertjies en wulpse vroulikheid, wat sy hart wild in sy borskas laat tamboer slaan…

Рады Вам также предложить