Главная / Категории / Приключения / Книги о Путешествиях

Samoe(r)sareis. C. Johan Bakkes

Купить Samoe(r)sareis
  • Тип: Текст
  • Автор: C. Johan Bakkes
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798154918
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

“Die w?reld is te groot vir een leeftyd. Tyd en lewe het my geleer dat hoe jy ook al probeer, die donner weet, jy kan nie regtig alles wat jy w?l doen, inpas nie.” Maar dit beteken nie jy kan nie probeer nie! Johan Bakkes kies altyd maar die smalle we?, d??r waar min ander dit nog gewaag het. Soos die berg Stok Kangri in Indi?, al 6 200 meter daarvan. Maar Samoe(r)sa reis gee ons nie net insae in Bakkes se Indiese ekskursie nie.Benewens die heerlik avontuurlustige vertellings is daar ander stories wat veel nader aan die huis afspeel, en hy gee veral aandag aan die “Boksombende” wat al sy wedervaringe saam met hom meegemaak het. Jy reis immer voort, en telkens kom die wete: “Tydens die reise wat vir ons sin maak, eindig ons maar altyd op ’n ?nder plek, maak nie ’n hel saak hoe ons ook al beplan nie”… Soos Laurence Block ges? het: “A man has to die of something. Live long enough, and sooner or later you die of too much living!”

Рады Вам также предложить