Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Ryker as die tempelkore. Maretha Maartens и др.

Купить Ryker as die tempelkore
835.19 руб.
Отложить

Ryker as die tempelkore is ’n persoonlike reis na ’n dieper kennis van die God wat ons oorvloediglik met genadegawes se?n. Die skrywers nooi die leser om hul opnuut in die Psalms te verdiep en sodoende in te gaan in die magtige krag van ??n Woord en ??n verbond. Ou-Testamentiese psalms word met Nuwe-Testamentiese Skrif gekombineer om die leser die geestelike dissipline te wys waardeur die gelowige van duisternis na lig, van radeloosheid tot sekerheid kan beweeg. Hierin herontdek die leser die Ou Testament en die Nuwe Testament as ??n geskiedenis van God se liefde en trou. Die leser ontdek ook watter mag daar is om erns te maak met God se Bybelse name tydens selfstudie.

Рады Вам также предложить