Главная / Категории / Наука, Образование / Языкознание

Pruimtwak en skaduboksers. Danie Marais

Купить Pruimtwak en skaduboksers
  • Тип: Текст
  • Автор: Danie Marais
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624073284
  • Страниц: 239
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Hoe hou ’n mens kop in die 21ste-eeuse virtuele warboel? In hierdie versameling rubrieke, essays en heildronke tuur die bekroonde digter en joernalis Danie Marais diep in die braaivleisvuur van ’n waansinnige w?reld. En hy wonder met speelse erns en entoesiasme wat geword het van rock ’n’ roll en sy generasie X. Hy mik hoog, hy buk laag, en hy dink weer: oor boeke, oor flieks, oor Springsteen, Darth Vader, die Stones, die Simpsons, en oor randfigure – van die Anglo-Boereoorlog se agterryers tot The Big Lebowski en Peter Blum. Genoeg om jou met ’n verwonderde glimlag te laat.

Рады Вам также предложить