Главная / Категории / Публицистика / Биографии и Мемуары

Omega, oor en uit. Francois Verster

Купить Omega, oor en uit
  • Тип: Текст
  • Автор: Francois Verster
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624072621
  • Страниц: 175
  • Язык: Африкаанс
987.05 руб.
Отложить

Van sy eerste dag as dienspligtige was Fran?ois Verster in die sop danksy die «siekverveelde uitdrukking» op sy gesig en sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse hoe hy basiese opleiding net-net oorleef het om daarna uitgeplaas te word na Omega, waar hy vir Boesman-kinders moes skoolgee. Op die basis bestaan sy lewe uit 'n kombinasie van aggressiewe korporaals, verveling en vreemde karakters wat sy ervarings daar dikwels onwerklik laat voel. Sy kostelike anekdotes word verweef met 'n tweede, ernstiger verhaallyn wat in die hede afspeel en gaan oor Fran?ois se lewe as 'n argivaris in Kaapstad waar hy as't ware 'n tweede keer diensplig moet doen vir sy land.

Рады Вам также предложить