Главная / Категории / Публицистика / Биографии и Мемуары

Oepse Daisy. C. Johan Bakkes

Купить Oepse Daisy
  • Тип: Текст
  • Автор: C. Johan Bakkes
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780795800313
  • Страниц: 165
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

“Oepse daisy” kon net sowel “O bliksem”, “O gits” of “O magtag” gewees het, maar miskien is dit tyd om Juanita du Plessis in plaas van Jack Parow te speel. So s? Johan Bakkes. Die maklik begaanbare we? hou vir Johan Bakkes geen aantrekkingskrag nie; nee, vir hom altyd maar die smalle we? wat met bloedsweet gepaardgaan. D??r waar min ander dit nog gewaag het. Hier is oudergewoonte heerlike, avontuurlustige vertellings oor ver ?n naby reise, propvol humor, en nooit sonder deernis vir die medemens nie.

Рады Вам также предложить