Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

'n Pawpaw vir my darling. Jeanne Goosen

Купить n Pawpaw vir my darling
  • Тип: Текст
  • Автор: Jeanne Goosen
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780795703577
  • Страниц: 123
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Die rand val en Damnville se honde is op No Name Brand. Solly Kramer’s lewer nie meer af nie en die gholfbolposbus is vol rekenings. Mabeline Beeslaer is geretrench en soek vergetelheid in 'n Loslyf op die stoep. Mignon, die W?terkloofpoedel, word deur die noodlot in Frik du Preezstraat uitgespoeg en word deel van die bestaanstryd van betaaldag tot betaaldag. Maar dan kom Tango du Toit met sy wit suit en laat die mense weer van voor af droom en hoop. 'n Pawpaw vir my darling is rou, polities inkorrek en skreeusnaaks. Dis bowenal 'n warm, menslike roman vol patos.

Рады Вам также предложить