Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Lente in die najaar. Elsa Rall

Купить Lente in die najaar
  • Тип: Текст
  • Автор: Elsa Rall
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624050445
  • Страниц: 193
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

N? meer as twintig jaar kom Dorothea de Waal se huwelik tot ’n einde. Dit bring vir haar ’n oorheersende gevoel van verligting en bevryding, want Werner was ’n koue, selfsugtige man wat weinig belangstelling in haar ?f hulle twee kinders getoon het. Gelukkig is die kinders reeds uit die huis, en vir Dorothea is dit in alle opsigte ’n nuwe begin. Een middag is sy in ’n ligte motorongeluk betrokke, en die oortreder is ’n seun van skaars twaalf. Toe sy sy pa ontmoet – die afsydige doktor Theuns Steyn, fisikadosent aan die universiteit – kan sy goed verstaan hoekom. Teen haar sin voel sy aangetrokke tot Theuns, maar sal hy n? sy vrou se dood bereid wees om weer ’n verhouding aan te knoop?

Рады Вам также предложить