Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Krokodil aan my skouer. Christiaan Bakkes

Купить Krokodil aan my skouer
  • Тип: Текст
  • Автор: Christiaan Bakkes
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798164986
  • Страниц: 222
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Krokodil aan my skouer is Christiaan Bakkes se boeiende vertelling oor sy vroe? vormingsjare. In ses bundels sedert 1998 het lesers hom leer ken deur sy Stoffel Mathysen-persona. Vandag is hy bekend as ’n gesogte safarigids en gerespekteerde natuurbewaarder, maar mense onthou hom steeds as die man wie se arm in die Krugerwildtuin deur ’n krokodil afgebyt is – ’n gebeurtenis wat sy lewe verander het. Vir die eerste maal vertel Stoffel ook die volle verhaal van sy jaar grensdiens in die Wes-Caprivi en ontbloot s? ’n stuk geheime geskiedenis uit die bosoorlog. En hy kondig sy nuwe oorlog aan: die stryd teen renosterstropery.

Рады Вам также предложить