Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Kobie en die wonderkind. Stella Blakemore

Купить Kobie en die wonderkind
  • Тип: Текст
  • Автор: Stella Blakemore
  • Издательство: Ingram(2020)
  • Серия: Maasdorp
  • ISBN: 9780798159227
  • Страниц: 202
  • Язык: Африкаанс
610.02 руб.
Отложить

Dit is ’n nuwe kwartaal by Maasdorp-skool. En dit begin nie goed nie. Kobie en Elsabe hoor dat hulle klas- en kamerkapteins is wat dit natuurlik baie moeilik sal maak om pret te h?! Asof dit nie erg genoeg is nie, is daar ook die vreemde en misterieuse Carla Willemse, een van die nuwe leerders in Kobie-hulle se graadelf-klas. Carla was nog nooit op skool nie en het die w?reld vol gereis saam met haar tante. Niemand behalwe die hoof en juffrou Muller weet egter dat die snaakse Carla eintlik die w?reldberoemde violis en wonderkind, Olga Willovitch is nie. Olga, oftewel Carla, het ’n ineenstorting gehad en is deur haar pa na Maasdorp gestuur om te herstel en ’n normale lewe te lei. Maar niks ontsnap Kobie nie en gou is sy druk besig om tussen sportwedstryde en kwattekwaad, toetse en krisisse, vir Carla te help om behoorlik deel van Maasdorp te word.

Рады Вам также предложить