Главная / Категории / Зарубежная литература / Зарубежные стихи

Ko lat ons sing. Adam Small

Купить Ko lat ons sing
  • Тип: Текст
  • Автор: Adam Small
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780795703829
  • Страниц: 59
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Hierdie keur uit al ses digbundels van Adam Small gee ’n beeld van sy onmisbare plek in die verruiming van die Afrikaanse letterkunde. Die meerderheid van die gedigte kom uit Kitaar my kruis en S? Sjibbolet. Die keur weerspie?l deurgaans Small se meelewende kyk in die lotgevalle van die bruin Kaapse werkersklasmense. Dit wys ook sy knap beheersing van humor, ironie en satire om gesagsfigure te hekel, en bowenal sy kreatiewe ontginning van alledaagse spraakvorme, rympies, liedjies en veral sy aanwending van Kaaps waaroor hy in die naskrif by Kitaar ges? het: “Kaaps is ’n taal . . . ’n taal waarin mense hul eerste skreeu skreeu en hul doodsroggel roggel.”

Рады Вам также предложить