Главная / Категории / Зарубежная литература / Зарубежные стихи

Karnaval en lent. T.T. Cloete

Купить Karnaval en lent
  • Тип: Текст
  • Автор: T.T. Cloete
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624067757
  • Страниц: 61
  • Язык: Африкаанс
835.19 руб.
Отложить

Karnaval en Lent word gekenmerk deur die opheffing van die skeiding of grens tussen die digter en die mense en dinge waartussen hy lewe, tot by die punt van volledige vereenselwiging: Die digter staan tussen medeskepper ?n medevernielers van die aarde; staan voor die kleinste mier ?n die oorweldigende kosmos. Filosofies en liter?r is dit ’n besonder byderwetse en aktuele uitgangspunt, hierdie afbreek van die skanse tussen die een wat kyk en dit wat bekyk word. <br/> Maar benewens hierdie vereenselwiging of ??nwording, gee die titel reeds ’n aanduiding dat dit eintlik in hierdie bundel gaan oor twee uiterstes wat teenoor mekaar gestel word: fees teenoor vastyd, uitleef teenoor inkeer, oordaad teenoor tekort. Die oordadige, oftewel die karnavaleske, staan in spanning met Lent, oftewel die kentering en die wegkeer van die w?reldse. Die digter kyk enersyds na die w?reld van uiterstes en verwording wat ons beleef, en andersyds na die rituele, die feestelikhede wat ons verbind, nes die vastyd ons bind. Die kenmerk van die digterlike metafoor is immers die vermo? daarvan om uiterstes te verbind, soos die uiterstes van vernietiging en herlewing. Hiervan getuig TT Cloete se digkuns by uitstek, en daarom bly dit immer kragtig en nuut.

Рады Вам также предложить