Главная / Категории / Дом, Семья / Здоровье

Kan ek maar aan jou selluliet vat?. Andr? le Roux

Купить Kan ek maar aan jou selluliet vat?
  • Тип: Текст
  • Автор: André le Roux
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624050773
  • Страниц: 340
  • Язык: Африкаанс
1214.83 руб.
Отложить

Bekroonde en geliefde skrywer Andr? le Roux keer 45 mites oor die liefde op hul kop. Hier is die Kook & Geniet van intieme verhoudings – slegs vir volwassenes. Wat is dit met mans en vroue? Hoekom sukkel ons so? Hoekom is ons so gelukkig? So ?ngelukkig? Hoekom eet ons so? Worrie ons so? Hoekom lag ons so? Huil ons so? Hoekom kyk ons so sepies? Hoekom stry ons so? Hoekom so baie seks? Hoekom so m?n seks? Hoekom trou ons so? Skei ons so? En wat moet jy jou kind leer om verhoudings beter te hanteer? Wat is die vier grootste bedreigings vir die huwelik? Die antwoord l? in gesonde verstand en drie dinge… en hel, dis s? opwindend!

Рады Вам также предложить