Главная / Категории / Фэнтези / Ужасы и Мистика

Judaskus. Rudie van Rensburg

Купить Judaskus
  • Тип: Текст
  • Автор: Rudie van Rensburg
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780795800931
  • Страниц: 331
  • Язык: Африкаанс
1290.76 руб.
Отложить

Iemand se beendere word gevind op ’n stortingsterrein . . . Skielik moet kaptein Kassie Kasselman nuut dink oor moordsake van jare gelede, en die moorde kom vinnig opmekaar. Tussendeur die aantreklike nuwe buurvrou wat Kassie aan die swymel het, en sy enorme posse?l-meevaller weens n?g ’n sterfte, moet hy uitwerk waarom ’n geheimsinnige witboordjie-bende van binne uitgeroei word. Is dit dalk ni? doodgewone bende-oorlog soos Kassie se kollegas glo nie? Wie kan die verraaier in hul midde wees − die een met die vlymskerp broodmes? Elke warm leidraad lewer ’n koue lyk op, en Kassie en Rooi kan nie voorbly nie . . .

Рады Вам также предложить