Главная / Категории / Публицистика / Биографии и Мемуары

Jeremy vannie Elsies. Jeremy Vearey

Купить Jeremy vannie Elsies
  • Тип: Текст
  • Автор: Jeremy Vearey
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624084112
  • Страниц: 236
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensi?le lyfwag… Jeremy Vearey se lewe het talle onvoorspelbare wendings geneem. Sy eiesoortige vertelling sluit die ouere manne van sy jeug in, die ooms by die damstafel, heimlik politieke kerkjeugkampe en die Kommuniste-manifes, skoolhou en ondergrondse werk vir MK, en sy aanhouding op Robbeneiland. As Mandela se lyfwag help hy 'n opstand in die Karoo ontlont, voor hy deel word van die nuwe SAPD, waar hy saam met die gewese vyand terrorisme en Kaapse bendes takel. En onder alles loop 'n donker stroom…

Рады Вам также предложить