Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Isabella. Mariel le Roux

Купить Isabella
  • Тип: Текст
  • Автор: Mariel le Roux
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624081388
  • Страниц: 377
  • Язык: Африкаанс
1290.76 руб.
Отложить

Toe fluister die engel dringend in my kop. Die tyd loop uit. Jy moet gou speel. Isabella staak haar studies en durf saam met Gideon die ongenaakbare w?reld van die Noord-Kaap aan, waar sy met die aardsheid van die mynmense kennis maak. N? haar dogter se geboorte ruk die lewe haar voete onder haar uit: stemme klink op die wind uit die kameeldoringbos, en sy bevind haar in 'n ondenkbare situasie: dis s? wat die bedreiging is. Versoening kom op onverwagte wyses: dis in die suidoos langs die branders by Bloubergstrand waar sy uiteindelik haar kopdokter vind. Isabella is ’n deurdagte verkenning van ’n ongewone moederskap.

Рады Вам также предложить