Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

In die land van pamperlang. Linda Rode

Купить In die land van pamperlang
  • Тип: Текст
  • Автор: Linda Rode
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798164436
  • Страниц: 58
  • Язык: Африкаанс
1214.83 руб.
Отложить

’n Bundel van vyf-en-twintig stories vir kleintjies van so vier tot sewe jaar. Dit bevat klassieke fe?verhale soos Wolf en die drie ottepotte, Jan en die boontjierank, Die skoenmaker en die kabouters, Drie rammetjies-rof, Doringrosie, Die lelike eendjie, Gouelokkies, Aspoesterjie, e.a. Daar is ook heerlike inheemse verhale soos O likkie, o lalie, Sipho en die ryprooi Amathungulu, Doederomandro, Die ploempserige, plompserige ding, e.a. Die stories is verwerk deur die bekende en bekroonde Linda Rode, wat as die doyenne van kinderliteratuur bekend is. Elke storie is net vyf-minute lank. Dus baie geskik vir aandstories en of beginner-lesers.

Рады Вам также предложить