Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Horrelpoot. Eben Venter

Купить Horrelpoot
  • Тип: Текст
  • Автор: Eben Venter
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624052289
  • Страниц: 366
  • Язык: Африкаанс
1214.83 руб.
Отложить

Horrelpoot is die verhaal van ’n lewensveranderende reis. Op 'n re?nnag in Australi? bel Marlouw se suster met die versoek dat hy haar seun 'uit daardie donnerse land' moet gaan haal. En Marlouw, met sy mank voet en verstokte gees, glo dis sy lot om di? opdrag uit te voer. Op die spoor van die hoofkarakter, Marlow, in Joseph Conrad se Heart of Darkness, vertrek hy na Afrika – meer spesifiek Suid-Afrika – wat in puin l? n? 'n ontploffing en onder die geweld van strydende faksies ineenstort. Natgesweet n? 'n onheilspellende vlug voer sy uittog hom dieper die onbekende in – verby die lydende massa langs die pad tot in die buitenste duisternis van die platteland. Daar is gerugte dat Koert hom op die ou familieplaas bevind, nou in besit van hul voormalige werkers. Dat hy daar, bewaak en afgesonder, vir hom 'n magtige ryk opgebou het as die Koning van Vleis. Hier, op Ouplaas, aan die einde van Marlouw se verskriklike reis, word die hart van vrees oopgekloof . . .

Рады Вам также предложить