Главная / Категории / Фэнтези / Ужасы и Мистика

Helse manier van koebaai se. Fran?ois Bloemhof

Купить Helse manier van koebaai se
  • Тип: Текст
  • Автор: Fran?ois Bloemhof
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798155885
  • Страниц: 219
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

Die vierde (en laaste) aflewering in die reeks oor Mark Steyn, die Luiperd, een van Die Fabriek se topagente. Mark Steyn en sy mede-agent Lana Dubois is steeds aangetrokke tot mekaar, maar het onoplosbare verskille. Nou moet hulle noodgedwonge weer saamwerk aan ’n nuwe saak en word nie slegs fisieke nie, maar ook groot sielkundige eise aan hulle gestel. Wie vertrou jy? Wie is vriend en wie is vyand? Die spioenasiebedryf is immers bekend vir sy verskuiwende alliansies: Gister se vyand is vandag se “vriend”, maar dalk ook net vir vandag. En dalk ook net as julle ’n gemeenskaplike nuwe vyand het. Maar w?t ’n vyand! Een van die w?reld se berugste huurmoordenaars, kodenaam Schorpioen, is in Suid-Afrika om ’n hooggeplaaste persoon dood te maak. Daardie persoon moet ten alle koste beskerm word. En as ’n agent – of meer as een – in die slag bly? Wel, niemand het ges? hulle het ’n maklike lewe gekies nie! Dit is ’n losstaande verhaal, maar knoop ook verskeie drade uit die vorige drie saam. Helse manier van koebaai s? is propvol intrige, spanning, aksie en gevaar – en selfs sake van die hart!

Рады Вам также предложить