Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Groen soos die hemel daarbo. Eben Venter

Купить Groen soos die hemel daarbo
  • Тип: Текст
  • Автор: Eben Venter
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624082620
  • Страниц: 277
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

“Toe, soos vantevore, het ek myself oortuig dat seks alles oorwin, alhoewel ek r?rig nie kan s? wat alles behels nie.” Simon is ’n w?reldreisiger, vertroud met die re?ls van vryheid en ongebonde plesier. In Bali verbind ’n selfoon-app twee vreemdelinge vir anonieme seks, terwyl die taal op hulle lippe identiteite eggo wat albei reeds agtergelaat het. Kaapstad is vol versteekte ruimtes vir die uitleef van sensuele vryhede, maar in Nederland kom die skrywende Simon te staan teen homself. In Tokio probeer twee ex-pats vrede maak met die land wat hulle van mekaar skei, en in Istanbul staan hy op die grens van die liefde. Deurentyd keer herinneringe terug: kleintyd in die Oos-Kaap, sy pa, die plaas en voorligting aan die hand van ’n beesboerdery. In sy sielkundige se spreekkamer bind Simon die grepe van oomblikke en ervarings saam, met dr. Spiteri se insigte. ’n Vreeslose verkenning van moderne seksualiteit, intimiteit, en identiteit.

Рады Вам также предложить