Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Glipstroom. Anemari Jansen

Купить Glipstroom
  • Тип: Текст
  • Автор: Anemari Jansen
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798166270
  • Страниц: 317
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

Maja moet probeer aanpas by die lewe in ’n padkamp in die Caprivi n? haar man, ’n ingenieur, daarheen verplaas word. Hul verhouding word vertroebel deur Louis se onvermo? om sy weermagervarings te verwerk en die spanning in die kamp, waar die druk van spertye en die klomp mans wat met hulself opgeskeep sit, soms hand uitruk. Maar Maja het ook ’n geheim wat sy vir Louis wegsteek. Slegs Phineas, die ou opsigter by die padkamp, weet iets daarvan, en in hom vind Maja ’n onverwagte vertroueling en vriend. Voor sy by Louis aangesluit het, het Maja dikwels weke alleen agtergebly in die Soutpansberg-omgewing waar hulle gewoon het. Dis in daardie alleentye wat sy ’n vriendskap aanknoop met Alex, ’n diepsinnige kunstenaar en die teenoorgestelde van die beneukte Louis. In die Caprivi is Maja dikwels op haarself aangewese en moet sy haar lewe en besluite in o?nskou neem om haar pad vorentoe te vind.

Рады Вам также предложить