Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Geloof anderkant Sondag. Julian M?ller

Купить Geloof anderkant Sondag
  • Тип: Текст
  • Автор: Julian M?ller
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624066248
  • Страниц: 193
  • Язык: Африкаанс
911.12 руб.
Отложить

&apos;n Groeiende groep gelowiges bevind hulle vandag buite die kerk. Hulle noem hulself nog Christene, maar sukkel om met die georganiseerde godsdiens te identifiseer. Ander is steeds tuis in die kerk, maar verlang na nuwe maniere van praat oor geloof. Di? boek is vir hierdie soekendes. <br/> Die bekende teoloog Julian M?ller onderskei tussen wat hy &apos;n Sondag-geloof noem en «geloof anderkant Sondag». Waar &apos;n Sondag-geloof die veiligheid van duidelike re?ls en vaste kerklike gebruike bied, laat geloof anderkant Sondag ruimte vir onsekerheid en vertwyfeling. Dit maak erns met die geloofsvrae waarmee mense worstel sonder om te oorvereenvoudig. <br/> M?ller gebruik sy eie vrae as vertrekpunt en neem treffende voorbeelde uit sy eie lewe om te wys dat daar wel anderkant Sondag geglo kan word.

Рады Вам также предложить