Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Geheim van die Erongoberge. Magdaleen Viviers

Купить Geheim van die Erongoberge
  • Тип: Текст
  • Автор: Magdaleen Viviers
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624050735
  • Страниц: 193
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Simon? van der Walt is vasbeslote om uit te kom by die Erongoberge in Namibi? waar haar broer in ’n vliegtuigongeluk was. Daarom dat sy en haar verloofde, Tertius, ’n “safarivlug” saam met Wim Beukes onderneem. Maar gou kom hulle agter dat daar meer onder die oppervlak skuil as wat voorgegee word. Want Wim is safarileier op versoek van Charl Taljaard. En Charl is n?t so vasbeslote om by die Erongoberge uit te kom.Simon? besef gou dat Wim, wat haar so terg en treiter, haar hartsnare roer. En toe die blondekop Ilse eers by hulle aansluit, besef Simon? sy’s in die moeilikheid. Want Ilse ontstel haar, en sy wat Simon? is, is veronderstel om op trou te staan!Boonop bewaar die Erongoberge ’n geheim wat hulle almal se lewens onherroeplik sal verander…

Рады Вам также предложить