Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Eva se appel. Jacolet van den Berg

Купить Eva se appel
  • Тип: Текст
  • Автор: Jacolet van den Berg
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624071136
  • Страниц: 194
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Beeldhouer Leah Louw moet al haar energie fokus op die beelde wat sy vir ’n uitstalling oor Madiba se nalatenskap maak. Maar wanneer Leah en haar suster, Mari, en di? se kinders in ’n motorongeluk betrokke is, word haar lewe op sy kop gekeer. Die beseerde Mari en haar kinders kom by Leah bly en die buurman Hein Malherbe, teen wie se motor hulle gebots het, ontferm hom oor hulle almal. Terwyl Leah aan haar beelde moet werk, kan sy haar aantreklike argitek-buurman nie uit haar kop kry nie. Maar Mari blyk ook haar oog op Hein te h?. Hoe kan Leah haar suster, ’n enkelma, van ’n kans op geluk ontneem? Nee, Hein is beslis verbode. Buitendien, by watter suster l? hy nou eintlik aan?

Рады Вам также предложить