Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Ena Murray Omnibus 29. Ena Murray

Купить Ena Murray Omnibus 29
  • Тип: Текст
  • Автор: Ena Murray
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624053644
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Gesamentlik staan hierdie twee stories bekend as Die Verduin-sage, ’n verhaal wat so ryk aan intrige en sensasie, hartstog en skandale, liefdeskinkels en noodlotsdraaie is as die beste TV-sepie. In Die gesin Verduin leer ken ons die eerste geslag van di? gesiene en skatryk familie. Aan die hoof staan Rolf, wat sy fortuin gemaak het nog voor sy huwelik met Reina. Al vyf hul kinders kom op ’n manier in opstand teen hul hardvogtige pa, maar sy invloed strek ver, en sy genade teenoor “swakkelinge” is min. En in Sondes van die vaders ontmoet ons die tweede en derde geslag Verduins – hulle is gewoond aan die gerief wat gepaardgaan met rykdom, maar het nog nooit nodig gehad om s?lf hard daarvoor te werk nie. Eindelik begin die Verduin-ryk te wankel – sal enigeen mans genoeg wees om di? situasie om te keer?

Рады Вам также предложить