Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Die w?reld van Charlie Oeng. Etienne van Heerden

Купить Die w?reld van Charlie Oeng
  • Тип: Текст
  • Автор: Etienne van Heerden
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624080534
  • Страниц: 651
  • Язык: Африкаанс
1442.61 руб.
Отложить

Tian Kilian se ouers is voor sy o? vermoor, die aand van die vuurwerke op Slootplaas. Nou reis hy, Amsterdam toe en na Kowloon, oral op die spoor van Charlie Oeng, oftewel Koekepan, oftewel Gelatenheid, oftewel Chinees. Eens op ’n tyd ’n onbeduidende Hollywood-ekstra, maar ’n hoofrolspeler in Tian se w?reld. Hoe harder Tian probeer om die pyn wat hom sedert sy jeug vergesel, te verstaan, hoe tergender word die vraag: Waar eindig die Chinees se skuld en waar begin sy ?ie aanspreeklikheid? ’n Ryke verskeidenheid karakters bevolk di? ambisieuse verhaal, van die Chinese matriarg Ouma Voetjies in Amsterdam tot die blinde siener Ouma Ogies in die Oos-Kaap, van Cor van Gogh, hy met die kleinood in die koker, tot die enigmatiese, naamlose “Sy” . . .Die w?reld van Charlie Oeng staan in die tradisie van breedopgesette vertellings met veelvuldige verhaallyne en uitgebreide agtergrondbeskrywings. Feit en verdigsel is sjarmant verweef in hierdie verbluffende roman.

Рады Вам также предложить