Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Die kolonel. Esta Steyn

Купить Die kolonel
  • Тип: Текст
  • Автор: Esta Steyn
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798159258
  • Страниц: 46
  • Язык: Африкаанс
686.28 руб.
Отложить

Daar is groot konsternasie by die polisiestasie. Die Kolonel is weg! Skoonveld soos ’n groot speld! Die Kolonel is nie net bekend en bemind nie, hy is ook baie bekwaam. Daar word ges? hy kan diewe en dwelms op ’n afstand uitsnuffel. Sersant Sol en konstabel Bongani sal moet soek, want hulle kan nie hulle werk sonder di? baasspeurder doen nie. Gelukkig word die Kolonel opgespoor en help hy hulle om inbrekers, ’n kaasdief, ’n bankrower, ’n grypdief en dwelmsmokkelaars te vang. Want sien, die Kolonel is ’n baie slim kat wat niks nonsens vat nie.

Рады Вам также предложить