Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Die kind uit die wingerd. Helene de Kock

Купить Die kind uit die wingerd
  • Тип: Текст
  • Автор: Helene de Kock
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798179102
  • Страниц: 387
  • Язык: Африкаанс
1290.76 руб.
Отложить

Een Sondagmiddag in die herfs van 1918 kom ’n driejarige uit Vredenhoek se wingerd die Erasmus-familie se binnekring ingestap. Niemand herken hom nie. Die kind kan self nie s? waar hy vandaan kom nie. En di? wat weet, wil nie praat nie. So bly dit vir twintig jaar lank. Altyddeur smag Laurens Erasmus om te weet wie hy werklik is. Want hoe kan mens iemand wees as jy nie weet waar jy vandaan kom nie? Nie eers die buurdogter Carijn den Hagen, wat daardie eerste dag in die wingerd haar hand na hom uitgesteek het, kan hom help nie. Met die uitbreek van die Tweede W?reldoorlog verander alles. Dit gooi lewens omver. Vir sommige beteken dit die einde. Vir ander maak dit deure oop.

Рады Вам также предложить