Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Die grafte jubel. Esta Steyn

Купить Die grafte jubel
  • Тип: Текст
  • Автор: Esta Steyn
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780796315700
  • Страниц: 87
  • Язык: Африкаанс
759.27 руб.
Отложить

Di? aangrypende verhaal van pyn en genesing n? die dood van twee broers enkele jare n? mekaar word deur hul ma in die derde persoon vertel. So probeer sy (die vrou) afstand van die pynlike gebeure verkry. Dit verleen ’n meer dramatiese impak aan die gebeure, hoewel dit ’n oormaat rou emosie voorkom. Dit word ’n hoendervleis-kry-ervaring om saam met die skrywer die wagtyd in ’n trauma-saal by Tygerberghospitaal deur te maak, of die soektog na ’n vermiste kind op see. Dit lees byna soos fiksie, ’n spanningsverhaal. Maar wat dit uitlig bo die gewone, is die gestroopte styl, die Christelike hoop daarin, die simboliek, die skrynende humor, die gedigte en die terapeutiese krag vir lesers wat hul eie smart leer verwerk deur te identifiseer met die verteller.

Рады Вам также предложить