Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Die eks-noodgeval. Cecilia Steyn

Купить Die eks-noodgeval
  • Тип: Текст
  • Автор: Cecilia Steyn
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624085744
  • Страниц: 193
  • Язык: Африкаанс
533.77 руб.
Отложить

Alana de Koker het die Kaap vir die Goudstad verruil om oor te begin. Sy wil haar aandag uitsluitlik toespits op haar nuwe werk in die trauma-eenheid. Sy m??t hard en voortdurend werk, nuwe uitdagings aanvaar en bemeester: enigiets om die duiwels uit haar kop te hou. Dan hoor sy ’n bekende stem agter een van die gordyne by ongevalle. Op die bed l? die laaste persoon op aarde wat sy wou sien. Braam Smit is steeds so aantreklik op sy sorgelose manier. Na vyf jaar moet sy haarself steeds herinner om kalm te bly wanneer hy net na haar kyk. Braam is nie die man vir haar nie. Haar kop kan tog nie verkeerd wees nie? Hoekom voel dit dan of haar hart en lyf ander idees het? Dis ’n ander Alana wat nou voor Braam staan. En sy sal als in haar vermo? doen om seker te maak hy sien nie dat haar wonde steeds rou is nie.

Рады Вам также предложить