Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Die dieper droom. Ena Murray

Купить Die dieper droom
  • Тип: Текст
  • Автор: Ena Murray
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624056058
  • Страниц: 163
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Toe Midas Hammond, die geldkoning van die dobbelstad Babel, deur ’n hartaanval platgeslaan word, besef hy dat sy lewe bitter arm is aan liefde. So eensaam voel hy, dat hy ’n landwye soektog loods na die kinders uit sy jeughuwelik – kinders wat hy skaars kan onthou, maar wat hy nou met ’n allesverterende passie w?l vind, ongeag wie of wat hulle geword het in die twintig jaar sedert hy hulle laas gesien het. Hy vind hulle wel, maar wonder of dit nie tevergeefs is nie, want sy dogter Zia is sterwend en sy seun Sean, alias Vegter, is vasgevang in ’n skemerw?reld van bendes, gesellinklubs, foonsnolle en hawehoere – ’n w?reld waar slegs die straatwerkers dapper genoeg is om dit saans n? donker te waag . . .

Рады Вам также предложить