Главная / Категории / Фэнтези / Ужасы и Мистика

Die derde graf. Calvyn van Niekerk

Купить Die derde graf
  • Тип: Текст
  • Автор: Calvyn van Niekerk
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798163477
  • Страниц: 342
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

Gawie Calitz ontdek die afgele? plaas waar ’n voorsaat in 1927 met ’n diamantfortuin verdwyn het – en dan verdwyn h? ook. Tromp Faber, eks-polisieman en familievriend, kan moontlik ’n martelende selfverwyt oor sy boesemvriend se dood besweer deur Gawie te vind, maar in sy weg l? ’n maalkolk van grootskaalse korrupsie en gewetenlose moord wat hom en ander na aan hom gaan insuig.

Рады Вам также предложить