Главная / Категории / Публицистика / Биографии и Мемуары

DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme. Lindie Koorts

Купить DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme
  • Тип: Текст
  • Автор: Lindie Koorts
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624055860
  • Страниц: 807
  • Язык: Африкаанс
1670.39 руб.
Отложить

In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van &apos;n jare lange droom. <br/> Om Malan as mens te verstaan, is om te verstaan hoe die Afrikaners hulself uit die as van die Anglo-Boereoorlog in &apos;n nasie omskep het. Toe hy op sy sterwensbed gevra is wat vir hom die belangrikste van sy loopbaan was, het hy ges?: «dat ek my volk kon dien; dat ek my volk bymekaar kon bring». Sy verhaal is die verhaal van die mense wat hom tot hul leier verkies het. <br/> Die Malan-bewind het egter ook die apartheidsera ingelui. Hoe kyk ons dan vandag na Malan? Hierdie skets van &apos;n man en sy tyd – die eerste van &apos;n Nasionale Party eerste minister n? 1994 – probeer ook di? vraag te beantwoord.

Рады Вам также предложить