Главная / Категории / Публицистика / Биографии и Мемуары

Christo Wiese. TJ Strydom

Купить Christo Wiese
  • Тип: Текст
  • Автор: TJ Strydom
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624085898
  • Страниц: 271
  • Язык: Африкаанс
1214.83 руб.
Отложить

Op sy dag eienaar van 'n diamantmyn, 'n wynplaas ?n die duurste huis in Kaapstad. Voorsitter van Suid-Afrika se grootste kleinhandelaar. Direkteur van die Reserwebank, en die rykste man in die land. As jong man het Christo Wiese sy tande by Pep Stores geslyp. Mettertyd bou hy 'n magtige sakeryk op, wat Shoprite en 'n rits ander maatskappye insluit. Sy wenresep: 'n eindelose liefde vir transaksies, 'n vreeslose aptyt vir risiko en 'n oog vir 'n winskopie. Di? sjarmante sakeman was nog nooit bang om 'n kans te waag nie. Die berekende risiko's wat hy oor 50 jaar neem, maak hom hoogs suksesvol. Tot hy die meubelgroep Steinhoff te?kom, en dinge lelik skeefloop. Sakejoernalis en skrywer TJ Strydom vertel die verhaal van een van Suid-Afrika se bekendste sakereuse op 'n vars, pakkende manier.

Рады Вам также предложить