Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

BreinBliksem. Fanie Viljoen

Купить BreinBliksem
  • Тип: Текст
  • Автор: Fanie Viljoen
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624078180
  • Страниц: 94
  • Язык: Африкаанс
759.27 руб.
Отложить

Liewe leser. Hierdie boek kom met ’n waarskuwing – sien bladsy 1. Neem dit ernstig op. NIE VIR SENSITIEWE LESERS! BreinBliksem is Fanie Viljoen se eerste roman. Hy s? oor die boek: “’n Paar jaar terug, met die Granaat Rockfees in Bloemfontein, het ek ’n laaitie van so vyftien, sestien gesien met ’n ketting om sy nek. Dit was nie ’n hangertjie nie, maar ’n ketting soos di? waarmee jy ’n hek sou toesluit. Ek het begin wonder wat in sy lewe aangaan. BreinBliksem is seker op ’n manier sy storie.”

Рады Вам также предложить