Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Brand. Fanie Viljoen

Купить Brand
  • Тип: Текст
  • Автор: Fanie Viljoen
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624084051
  • Страниц: 162
  • Язык: Африкаанс
759.27 руб.
Отложить

'n Storie oor obsessies. Arian en Estie is in Graad 11 in dieselfde skool. N? hulle op sosiale media vriende word, begin Estie vir Arian stalk: Aanlyn, en later ook in die werklikheid. Eers is hy vir haar net nog 'n misterieuse vreemdeling, maar soos wat sy hom dophou openbaar hy onwetend sy diepste geheime aan haar. Maar Estie het geheime van haar eie, wat sy ten alle koste verberg, selfs toe sy en Arian later vriende word: Geheime wat haar haar enigste vriend kan kos.

Рады Вам также предложить