Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Boer kry ’n Vrou. Jan van Staden

Купить Boer kry ’n Vrou
  • Тип: Текст
  • Автор: Jan van Staden
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624073703
  • Страниц: 310
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Hoekom sal ’n ou soos Juan van Wyk aan die TV-program Boer soek ’n vrou deelneem? Hy is nou wel nie getroud nie, maar dit beteken vir geen oomblik dat hy nie ’n vrou het nie. Om die waarheid te s? het hy omtrent elke vrou op die dorp presies net waar hy haar wil h?. Tussen die lakens. Volkome uitgelewer aan sy buitengewone lyflike vermo?ns. Ja, daardie Bosveldplaas van hom ken die snak van ’n ekstatiese vrou. Maar die ding is dat Juan nou al ’n ruk lank voel sy bedavonture moet rigting kry. En dalk help die TV-program. Dis in elk geval wat sy suster s?. En Marissa, die dominee se dogter, s? ook so. Dis di? dat hy nou wag dat die filmspan opdaag, want hy het tien meisies wat hom gaan help om agter te kom wat dit is wat hy wil h?. En dan l? sy lewe voor. Nog nooit was Afrikaanse fiksie s? warm nie. Nog nooit is daar so lekker op papier gevry nie.

Рады Вам также предложить