Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Best Books Studiewerkgids: Droomdelwers. Группа авторов

Купить Best Books Studiewerkgids: Droomdelwers
911.12 руб.
Отложить

Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam s?, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids: • ’n Opsomming van die verhaal. • ’n Bespreking van die basiese kenmerke van die roman, aan die hand van die teks. • Agtergrondinligting en annotasies. • Hoofstuk-vir-hoofstuk opsommings, vrae en assesseringstake, met plek vir leerders se antwoorde.

Рады Вам также предложить